BJV 40ste herdenking - aandenkings
Die 40ste verjaarsdag vieringe van die BJV was 'n reuse sukses.
Op aanvraag van heelwat lede wat nie die verrigtinge kon bywoon nie is daar besluit om nog van die stelle aan te koop.
Plaas asb jou bestellings by jou tak so gou doenlik sodat die finale bestelling deur uitvoerend gemaak kan word. Daar is wel enkele items nog beskikbaar maar meeste sal bestel moet word. Afleweringstyd na bestelling behoort nie langer as twee weke te wees nie.
Maak seker jy hou iets om jou te herhinner aan die groot geleentheid.
- Wynstelle R400
- BJV Pette R100
- Fles met 2 bekers R250
- Messe R200
- Oorlewingstelle R500
- Sleutelhouers R20
- BJV Penne R20